[ifrss] [ifrss]
Kamusta - The Pinoy Web Directory - Philippines
Melibea Web Directory  |  Save your Bookmarks

Christen

Categories:

This category in other languages:

Arabic, Bosnian, Bulgarian, Catalan, Chinese Simplified, Chinese, Croatian, Czech, Danish, Dutch, English, Esperanto, Farsi, Finnish, French, German, Greek, Hindi, Hungarian, Indonesian, Italian, Japanese, Korean, Kurdish, Lithuanian, Malay, Norwegian, Polish, Portuguese, Romanian, Russian, Serbian, Slovak, Spanish, Swedish, Thai, Turkish, Ukrainian

Sites:

» 4Him Open in a new browser window - Afrikaanse christelike werf met gebedsversoeke en godsdienstige artikels.
» AnTWoord Open in a new browser window - Apologetiekdiens met antwoorde op vrae soos wetenskaplike kwessies, algemene kwelvrae en godsdienstige sake.
» Blye Versekering Open in a new browser window - Bemoediging vir mense wat moedeloos is, pyn verduur of moeg gestry is. Ontvang daagliks 'n Bybel-stukkie.
» CUM Bookstores Open in a new browser window - Christelike Uitgewersmaatskappy. Tweetalige portaalwerf.
» Calvinistiese poslys Open in a new browser window - Interdenominasionele poslys vir gesprekke oor geloofsake. Openbare argief van boodskappe.
» Church Zone Open in a new browser window - M-Web se gratis webwerwe vir Suid-Afrikaanse gemeentes van alle kerke.
» Die Gelofte Open in a new browser window - Die Bloedrivier-Voortrekkergelofte by die Ncomerivier, KwaZulu-Natal, in Afrikaans en Nederlands.
» Dominee.co.za Open in a new browser window - Hulpbronne vir gereformeerde predikante. Bybelstudies, belydenisskrifte, gemeentesake, wetenskaplike artikels, preekargief, en forum.
» Door of Hope Open in a new browser window - Afrikaanse nuusbrief van die Christian International Mission. Teken in of gee bydraes.
» Draaipunt Open in a new browser window - [Flash nodig] Afrikaanse christene in Londen, VK wat die Free Church of Scotland daar bywoon. Inligting oor sendingaksies en jeuggroepe.
» Eagles Nest Ministries South Africa Open in a new browser window - Louis en Annatjie de Kock, pastorale sielkundiges vir enige soorte emosionele probleme.
» Elkana Open in a new browser window - Tweetalige werf vir dié gratis Christentydskrif, met argief.
» Esra Instituut Open in a new browser window - Liggaam wat hulle beywer vir reformasie van gesin, kerk en burgerlike owerheid in Suid-Afrika. Inligting oor nuusbrief.
» Geanker in Christus Open in a new browser window - Allerlei inligting vir christene oor die Bybel, geloofskrisisse en pastorale hulp.
» God-forum Open in a new browser window - Die bespreking van allerlei sake wat Christene raak. Werf tweetalig.
» Groepkursus oor 1 Johannes Open in a new browser window - Communications Ministries Network se Afrikaanse bybelstudie, aflaaibaar in MS Word-formaat.
» Henk en Rina Jansen van Nieuwenhuizen Open in a new browser window - Allerlei geloofsartikels.
» Herleef by Brownsville Open in a new browser window - Oorsig oor die herlewingsgebeurtenis wat in 1995 in Pensacola, Florida, VSA plaasgevind het. Met foto's en artikels.
» Jakob Lorber Open in a new browser window - Biografie en bespreking van dié negentiende eeuse profeet.
» Jesus wie? Open in a new browser window - Inleiding tot Jesus as godsdienspersoon. Vier geestelike wette, inligting oor die Jesus-film, en 'n boekie oor die Heilige Gees.
» Kan ons nog in Adam en Eva glo? Open in a new browser window - Dr JR Visser se Afrikaanse artikel op die Nederlandse werf van die Centrum voor Bijbelonderzoek.
» Kwasizabantu Open in a new browser window - 'n Viertal Afrikaanse bladsye oor dié sendingstasie in KwaZulu-Natal.
» Melaatse-sending Open in a new browser window - Kontakbesonderhede en ander inligting.
» My Alles is In en Uit Sy Hoogste Open in a new browser window - Dirk Muller se reeks artikels oor die openbaring van die mens van die sonde, van die antichris en van die Christus.
» Nuwe Wêreld Sending Dunamis Universiteit Open in a new browser window - Kollege wat diplomas en grade in teologie, besigheids- en gemeenskapsontwikkeling bied. Tweetalige werf met foto's en algemene inligting.
» Om God persoonlik te ken Open in a new browser window - Die "Four Spiritual Laws"-pamflet in Afrikaans.
» Op die Snykant Open in a new browser window - Nieamptelike werf van Cutting Edge Ministries se teorieë oor Bybelse profesieë oor die nuwe wêreldorde. Inligtingsbladsye, webskakels en kontakbesonderhede.
» Openbaring van Johannes Open in a new browser window - Poging om die Bybel-boek Openbaring verstaanbaar te maak met vers-vir-vers-toeligting.
» SA Christen Open in a new browser window - Webwerf vir Suid-Afrikaanse christene. Tweetalig met verskeie afdelings in Engels.
» Sermoen Open in a new browser window - Bobby Loubser se preekargief. Webskakels vir Ou en Nuwe Testamentiese bronne.
» Theophil-artikels Open in a new browser window - Gratis artikels vir die Theophilos-bybelprogram, deur verskeie skrywers.
» Truth Exposed Open in a new browser window - Algemene inligting en gespreksforum oor apologetiek, teologie, toewyding, skepping teenoor evolusie, en eindtye. Tweetalige webwerf.
» Visnet Open in a new browser window - Christelike perspektief op selfmoord. Bespreking van bekende figure se selfmoorde.
» Voice of Prophesy Bybelskool Open in a new browser window - Geleë in Kaapstad. Gebedslys, geskiedenis, kursusse, personeel, studente en uitreikaksies, en kontakbesonderhede.


This category needs an editor

Last Updated: 2007-04-18 09:15:19


Help build the largest human-edited directory on the web.
Submit a Site - Open Directory Project - Become an Editor

The content of this directory is based on the Open Directory